Pous Clemens IV

Pous Clemens IV
Geboortenaam Gui Faucoi
Pontifikaat begin 5 Februarie 1265
Pontifikaat eindig 29 November 1268
Voorganger Urbanus IV
Opvolger Gregorius X
Gebore 23 November ±1195
Saint-Gilles-du-Gard, Frankryk
Sterf 29 November 1268
Viterbo, Italië
Ander pouse genaamd Clemens

Clemens IV was die 183ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk van 1265 tot 1268 na 'n sedis vacatio van 116 dae.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy